Pieter van Rooyen is `n nuwe opkomende kunstenaar wat by enige funksie optree soos bv; feeste, kerke, skole, ens. Pieter is `n pianis en met van sy vertonings begelei hy homself. Hy het al voorvertonings kuns-tenaars gedoen soos byvoorbeeld; Du Preez Stoltz, George Meiring, Arno Jordaan, Anthonie Bougas, ens. Pieter het `n Cd uit wat hy op die oomblik self versprei. Die tipe musiek / styl wat hy sing is baie selektief. Hy sing graag ballades, jazz, oldies, Afrikaans en Engels en kan self ook `n klein bietjie ligte klassieke musiek sing... Een van Pieter se grootste passies is om te komponeer. Een van sy komposissies verskyn op sy Cd met die naam; Hartedief. Pieter Jingle.mp3 |
![]() Volg my op |

